Baie welkom by Moedergemeente
Daar is ‘n baie besondere rede waarom jy hier inskakel.
Daarom sien ons daarna uit om mekaar te ontmoet.
Jou storie is vir ons belangrik.
Daarom sien ons daarna uit om mekaar te ontmoet.
Jou storie is vir ons belangrik.
Preke
Wie is Moedergemeente
Andrew Murray Ward
Dink Jeug App
Moedergemeente is ‘n middestadsgemeente met ‘n unieke karakter waar ons ‘n Dienskneg Bediening vestig:
Middestad bediening
Waar dissipels dissipels maak
Waar kleurvolles meertalig ‘n tuiste het
Familie gerig is
Praktiese leer-ervarings moontlik maak
‘n Saamgroei geleentheid skep
Ons het twee eredienste op ‘n Sondag:
Engelse diens om 08:30. Afrikaanse diens om 10:00.
Tussen die twee dienste kuier ons saam in die saal.
Daar is terselfdertyd ook ‘n Sopkombuis vir ons weerlose straatmense.