DRC NGK Windhoek

DRC NGK Windhoek

Baie welkom by Moedergemeente

Daar is ‘n baie besondere rede waarom jy hier inskakel.
Daarom sien ons daarna uit om mekaar te ontmoet.
Jou storie is vir ons belangrik.

Preke

Wie is Moedergemeente

Andrew Murray Ward

Dink Jeug App

Moedergemeente is ‘n middestadsgemeente met ‘n unieke karakter waar ons ‘n Dienskneg Bediening vestig:

 

Middestad bediening

Waar dissipels dissipels maak

Waar kleurvolles meertalig ‘n tuiste het

 

Familie gerig is

Praktiese leer-ervarings moontlik maak

‘n Saamgroei geleentheid skep

Ons het twee eredienste op ‘n Sondag:

Engelse diens om 08:30. Afrikaanse diens om 10:00.

Tussen die twee dienste kuier ons saam in die saal.
Daar is terselfdertyd ook ‘n Sopkombuis vir ons weerlose straatmense.

Bevorder die belange van die stad …, bid tot My vir daardie stad, want sy belange is ook julle belange.

Jeremia 29:7