DRC NGK Windhoek

DRC NGK Windhoek

Bydraes

Die gemeente het 3 bankrekeninge vir spesifieke dienslewerings.

Die eerste rekening hieronder is vir die algemene bestuur en instandhouding van die gemeente en fasiliteite.

Die Geloofsofferfonds rekening hanteer sendingwerk en evangelie verkondiging. 

Thinus Bakkes Fonds is die bediening aan die Skuiling vir haweloses.

NG Kerk Windhoek; Bank Windhoek, Takkode 481972, Rek# 1027402301 Dankoffer / oesfees / tiende)

NG Kerk Geloofsofferfonds: Bank Windhoek, Kode 481972, Rek# 1027402331 (geloofsoffer / sending)

NG Kerk Thinus Bakkes Fonds Bank Windhoek, Kode 481972, Rek# 8011258505 (oornag-skuiling)

Facebook: DRC Windhoek / NG Windhoek