{"id":27332,"date":"2023-02-14T19:26:31","date_gmt":"2023-02-14T19:26:31","guid":{"rendered":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/?page_id=27332"},"modified":"2024-02-22T13:13:55","modified_gmt":"2024-02-22T13:13:55","slug":"middestad","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/middestad\/","title":{"rendered":"Middestad"},"content":{"rendered":"\t\t
WIE IS MOEDERGEMEENTE<\/strong><\/p>\n\n\n\n Ons is in voorneme dit eens met Paulus: \u201cEk het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde\u201d (1 Kor 2:2)<\/p>\n\n\n\n Die leuse van die gemeente is: Dissipels maak dissipels<\/strong><\/p>\n\n\n\n Dit loop uit op die visie om \u2018n Dienskneg Bediening te vestig:<\/p>\n\n\n\n Middestad bediening<\/p>\n\n\n\n Waar dissipels dissipels maak<\/p>\n\n\n\n Waar kleurvolles meertalig ‘n tuiste het<\/p>\n\n\n\n Familie gerig is<\/p>\n\n\n\n Praktiese leer-ervarings moontlik maak<\/p>\n\n\n\n ‘n Saamgroei geleentheid skep<\/p>\n\n\n\n Windhoek Gemeente word soms “Moeder gemeente” genoem.<\/p>\n\n\n\n Ons dissipelskap word vervat in hierdie \u201cmoederskap\u201d.<\/p>\n\n\n\n In ‘n verwarde onseker w\u00eareld wil die gemeente juis ‘n moeder wees wat ‘n veilige huis vir haar kinders skep.<\/p>\n\n\n\n Haar kinders bestaan uit gelowiges en ongelowiges:<\/p>\n\n\n\n Die wat gevind het en die wat soekend is;<\/p>\n\n\n\n Hoopvolles en hooploses;<\/p>\n\n\n\n Hersteldes en gebrokenes:<\/p>\n\n\n\n Geneesdes en siekes;<\/p>\n\n\n\n Vrygemaaktes en gebindes;<\/p>\n\n\n\n Di\u00e9 met inkomste en die daarsonder;<\/p>\n\n\n\n Di\u00e9 met ‘n tuiste en die daarsonder;<\/p>\n\n\n\n Di\u00e9 wat dink hulle verstaan en hulle wat soek om beter te verstaan;<\/p>\n\n\n\n Afhanklikes van God en middelafhanklikes<\/p>\n\n\n\n Die Moeder skep ‘n geleentheid vir kleurvolles om soekend te worstel met die Waarheid (\u201cGod het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie\u201d- Handelinge 17:27)<\/p>\n\n\n\n Die Moeder veg nie vir iets nie, maar staan vir iets: die goedheid van God.<\/p>\n\n\n\n Windhoek, Windhoek \u201c…. hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos ‘n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak … (maar julle wou nie!) – MATTEUS 23:37<\/p>\n\n\n\n Die moeder wil die ou liedjie vir haar kinders sing:<\/p>\n\n\n\n Kom tuis, kom tuis<\/em><\/p>\n\n\n\n Almal wat moeg is kom tuis<\/em><\/p>\n\n\n\n Saggies en teer klink die roepstem van Jesus<\/em><\/p>\n\n\n\n Hy roep, o sondaar kom tuis<\/em><\/p>\n\n\n\n God\u2019s will is clear: He wants everyone to come to know Him and to be changed into the likeness of His Son. As that happens, we will see the world as Jesus saw it. His purpose will be our purpose. We will love and serve the way Jesus loved and served. Not because of any moral obligation, but because of salvation received.<\/p>\n\n\n\n The definition of disciple: a surrendered and transformed people who loves God and others. If God\u2019s will is transformed people who love God and others, out part is the surrender \u2013 He will do the transformation.<\/p>\n\n\n\n Ons staan sover moontlik by evangelies gereformeerde Skrifdenke<\/p>\n\n\n\n Ons kies vir \u2018n gereformeerde leierskapsmodel soos beskryf in Art 30 van die NGB.<\/p>\n\n\n\n VERKLARING?<\/strong><\/p>\n\n\n\n Die Kerk, die NG Kerk by name, gaan deur \u2018n moeilike tyd van onderskeiding. Daar word gepraat oor die invloed van \u201cliberalisme\u201d, vrydenkendheid en Post-Modernisme se invloed op die evangelies tradisionele kerklike uitgangspunte.<\/p>\n\n\n\n Wat die oorsake ook al mag wees, die kerk is in \u2018n drukgang om bepaalde standpunte in te neem en lidmate (ander ook) wil graag hoor wat die kerk se sienings is.<\/p>\n\n\n\n Die NG Gemeente Windhoek wil graag die volgende raamwerk bepaal:<\/p>\n\n\n\n Ons as Kerkraad wil graag saam met elke individu, groepering of tipering die Woord van God bestudeer en Sy stem vir \u2018n tyd soos hierdie hoor, want\u2026<\/p>\n\n\n\n \u201cDie hele Skrif is deur God ge\u00efnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, 17sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.\u201d (2 Timoteus 3:16-17)<\/p>\n\n\n\n Ter wille van die gesprek, die volgende:<\/p>\n\n\n\n \u201cSelfdegeslag\u201d verhoudings en huwelike<\/strong><\/p>\n\n\n\n Dit is jammer dat hierdie konsep so prominent in die kerk geword het \u2013 so asof dit al is waaroor ons besorg is.<\/p>\n\n\n\n Ons gemeente hoor nie vanuit die Skrif dat selfdegeslag verhoudings en huwelike \u2018n Goddelike opdrag is nie.<\/p>\n\n\n\n In terme van die groter kerklike gesprekke, verbind ons ons tot die besluit van die Namibiese sinode van 2019.<\/p>\n\n\n\n Dolering<\/strong><\/p>\n\n\n\n Die kerkraad het nie gedink dat ons op hierdie stadium wil doleer nie. Ons sal graag die sinodale prosesse \u2018n kans wil gee met die hantering van \u2018n baie moeilike saak op die tafel.<\/p>\n\n\n\n Tog is ons dolerend, hartseer, onseker, ontwrig en ook afwagtend in hierdie tye. Ons doleer ook veral oor die volgende sake:<\/p>\n\n\n\n Ons nooi elke lidmaat uit om saam luisterend die pad saam te stap.<\/p>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":" WIE IS MOEDERGEMEENTE WIE IS MOEDERGEMEENTE Ons is in voorneme dit eens met Paulus: \u201cEk het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus […]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"elementor_header_footer","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-27332","page","type-page","status-publish","hentry"],"blocksy_meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27332"}],"collection":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=27332"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27332\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":27748,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27332\/revisions\/27748"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=27332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}\n
\n
\n