{"id":27305,"date":"2023-02-14T18:51:35","date_gmt":"2023-02-14T18:51:35","guid":{"rendered":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/?page_id=27305"},"modified":"2024-02-26T11:23:03","modified_gmt":"2024-02-26T11:23:03","slug":"bedienings-moeder","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/bedienings-moeder\/","title":{"rendered":"Bedienings Moeder"},"content":{"rendered":"\t\t
Die Here gebruik ons gemeente in \u2018n unieke konteks. Dit is vir ons \u2018n voorreg om diensbaar te wees en om waarde toe te voeg waar ons kan.<\/p>\n\n\n\n
Ons kapasiteit is min, maar ons gewilligheid is groot!<\/p>\n\n\n\n
Ons wil graag soveel as moontlik beanies vir die winter insamel vir straatmense en kanker-pasiente in die staatshospitale. Ons nooi jou uit om te help brei\/hekel.<\/p>\n\n\n\n
Daar word daagliks toebroodjies voorsien aan die naaste behoeftiges rondom die kerk. Dankie aan almal wat brood bring en die span wat uitdeel. Meer mense en meer brood maak die bediening wyer as die blok rondom die kerk.<\/p>\n\n\n\n
Daar is feitlik daagliks behoeftiges wat ons kerk besoek vir hulp. Ons is bevoorreg om kos en klere te kan uitdeel en nood te verlig. Jy is welkom om enige klere, skoene, dro\u00eb kos en skryfbehoeftes te bring. Ons vries ook bakkies kos vir vinnige verligting van hongerpyne.<\/p>\n\n\n\n
Freddy Murundi is ons medewerker in Osiri. Die toename van vlugtelinge is enorm . Ons probeer ondersteun waar moontlik. Ook hulle vra vir klere en skoene.<\/p>\n\n\n\n
Do you have old electronic equipment such as computors, laptops, printers, ext. Please bring it to the church office. The Computor centre at Osire will gladly take it.<\/p>\n\n\n\n
Die program behels dienslewering aan bejaardes, veral aan die wie se kinders nie naby woon of alleen is en hulp nodig het. Die doel is om die bejaarde te besoek, te ondersteun en takies te doen waarmee hy of sy sukkel. Kontak Ds Dries 0812518088 of Elna 0812442200.<\/p>\n\n\n\n
Is jy dalk self \u2018n senior lidmaat wat \u2018n ondersteuningstelsel nodig het of weet jy van senior lidmate wat alleen is en spesifieke hulp nodig het. Kontak ons asb.<\/p>\n\n\n\n
Die Sopkombuis gee kos aan minderbevoorregtes en straatmense op Sondae. U kan help kos voorberei, opdien, of help met ander skenkings. Kontak Adrie 0811288914.<\/p>\n\n\n\n
\u2022 Shelter-ete vir \u2018n Maandag<\/p>\n\n\n\n
Ons benodig \u2018n persoon wat een Maandag per maand vir die shelter inwoners \u2018n ete kan voorberei. Kontak ds Dries.<\/p>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
BEDIENINGS Die Here gebruik ons gemeente in \u2018n unieke konteks. Dit is vir ons \u2018n voorreg om diensbaar te wees en om waarde toe te voeg waar ons kan. Ons […]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"elementor_header_footer","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-27305","page","type-page","status-publish","hentry"],"blocksy_meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27305"}],"collection":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=27305"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27305\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":27841,"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/27305\/revisions\/27841"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/ngkmoederwindhoek.com\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=27305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}